BESTEL JOU
2018
VOORRAAD HIER

LATEST TWEET:

Toekennings

Die Bosman-verhaal word steeds geskryf. Wanneer daar met mense gewerk word, is alles nie altyd perfek nie en uitdagings ontstaan van tyd tot tyd. Hierdie uitdagings verskaf egter geleenthede om beter oplossings te vind en Bosman Boerdery streef voortdurend daarna om ʼn omgewings- en sosiaalverantwoordelike produsent van uitstekende stokkies te wees by Lelienfontein Wingerdkwekers asook Bosman Family Vineyards

Vir hul pogings het hulle die volgende toekennings ontvang:

 

Toekennings

2013 | Social Development Worker of the Year – Klaas Morkel
2012 | IWC Trophy Award (Fairtrade) – Bosman Family Vineyards
2012 | Young Farmer of the Year (Western Cape) – Petrus Bosman
2010 | Wenner, Trekkerdrywer – Adam Appollis
2010 | Tweede, middelbestuur – Klaas Morkel
2009 | Vroue Wynmaker van die Jaar-finalis – Corlea Fourie
2009 | Spesiale Toekenning vir Gemeenskapsdiens ‒ Klaas Morkel
2009 | Algemene Plaaswerker ‒ Ivan Thomas
2009 | Spesialis Werker ‒ Charlene Ferreira
2009 | Plaaswerker van die Jaar – Rita Andreas
2008 | Wes-Kaap Boer van die Jaar – Jannie Bosman
2008 | Vroue Wynmaker van die Jaar-finalis – Corlea Fourie
2007 | Plaaswerker van die Jaar – Klaas Morkel

Stokkie Calculator

Ry wydte (In meter bv. 2.7)

Tussen stok spasiëring
vines (In meter bv. 1.2)

Blok grote (In hektaar bv. 3.5)

Total Vines Needed:
0