BESTEL JOU
2018
VOORRAAD HIER

LATEST TWEET:

SEB

In ʼn baanbreker gesamentlike onderneming het Lelienfontein Wingerdkwekers en vennoot Adama Workers Trust die grootste Swart Ekonomiese Bemagtigings-ooreenkoms in die wynbedryf tot op hede, gesluit.

Altesaam 430 ha uitmuntende boerdery-grond is oorgedra aan Adama Apolo Holdings, wat 100% besit word deur werkers van die plaas wat hiervoor in aanmerking gekom het. Daarby ingesluit is ʼn 50% aandeel in De Rust ( Edms) Bpk en De Bos Landgoed (Edms) Bpk, ʼn 5 % aandeel in Bosman Boerdery (Edms) Bpk en 30% in Bosman Family Vineyards (Edms) Bpk. Die wynkelder word nou in sy geheel besit deur die Trust.

 

Ons werkers ervaar dus alle aspekte van produksie, van wingerd tot wyn.

Die hart van hierdie ooreenkoms is egter sosiale opheffing en vaardighede wat oorgedra word met inheemse fynbosbewaring as ʼn sekondêre doelwit.

BBBEE Sertifikaat

Stokkie Calculator

Ry wydte (In meter bv. 2.7)

Tussen stok spasiëring
vines (In meter bv. 1.2)

Blok grote (In hektaar bv. 3.5)

Total Vines Needed:
0