BESTEL JOU
2018
VOORRAAD HIER

LATEST TWEET:

Fairtrade

Fair Trade logoBosman Family Vineyards het Fairtrade-sertifisering ontvang gedurende die eerste kwartaal van 2009.

Fairtrade-sertifisering beteken dat ons wingerd gegroei en bestuur word op ʼn manier wat voldoen aan ʼn duidelike stel minimum en progressiewe standaarde. Dít verseker dat die toestande van produksie en handel van ons wyndruiwe sosiaal en ekonomies billik en omgewingsverantwoordelik is.

 

Lelienfontein Wingerdkwekers se stokkies word nie noodwendig onder die Fairtrade-etiket verkoop nie, maar ons is trots om binne hierdie streng stel standaarde van Fairtrade op te tree. Vind meer uit oor Fairtrade op hulle webblad.

Lees meer oor ons Sosiale en Omgewingsverantwoordelike inisiatiewe.

Stokkie Calculator

Ry wydte (In meter bv. 2.7)

Tussen stok spasiëring
vines (In meter bv. 1.2)

Blok grote (In hektaar bv. 3.5)

Total Vines Needed:
0