BESTEL JOU
2018
VOORRAAD HIER

LATEST TWEET:

Oorsig oor Produkte

By Lelienfontein glo ons dat ʼn suksesvolle wingerdblok afhang van die beste plantmateriaal beskikbaar. Elke jaar ent ons meer as agt miljoen stokkies ‒ dít maak Lelienfontein Wingerdkwekers die grootste stokkieskwekery in Afrika.

Ons kweek alle vitus-spesies:

Alle moontlike kombinasies van stokkies word geënt by Lelienfontein Wingerdkwekers.

Al meer kultivars en klone word elke jaar ontwikkel wat ʼn groot verskeidenheid voorraad tot gevolg het waaruit kliënte kan kies. Lelienfontein Wingerdkwekers beskik oor lisensies om nuut-ontwikkelde kultivars te ent.

Tans word meer as 350 verskillende kombinasie elke seisoen geënt. Kliënte kies die onderstokke geskik vir hul grondtipes en groeibehoeftes.

 

Voorraad

Om die beskikbaarheid van die stokkombinasie wat deur kliënte vereis word te verseker, moet voorraad reeds in Maart van die vorige jaar bestel word.

Omdat daar ʼn hoër as normaal ent-resultaat is, is stokkies beskikbaar sonder dat dit nodig is om ʼn bestelling te plaas.

Sien beskikbare geënte stokkies hier

Interesting Facts

Winegrape Relation Versus Table And Raisin Grape:

2012 Winegrape 62.40% - Table/Raisin 37.60%
2013 Winegrape 63.90% - Table/Raisin 36.10%
2014 Winegrape 73% - Table/Raisin 27%
2015 Winegrape 58% - Table/Raisin 42%

Winegrape Relation - White Versus Red:

2012 46.4% White - 53.6% Red
2013 48.4% White - 51.6% Red
2014 64.9% White - 35.1% Red
2015 69.4% White - 30.6% Red

Winegrape Relation - White Versus Red:

2013 2014 2015
Pinotage
19.4 %
Chenin Blanc
21.5 %
Chenin Blanc
26 %
Chenin Blanc
14.5 %
Colombar
20 %
Pinotage
20.1 %
Colombar
11.8 %
Pinotage
6.9 %
Colombar
9.5 %
Muskadel + Shiraz
7.7 %
Sauvignon Blanc
6.2 %
Shiraz
5.2 %
Ruby Cabernet
6.5 %
Ruby Cabernet
5.2 %
Ruby Cabernet
4.5 %

Rootstock Preferences:

  2013 2014 2015
R 99 5.2% 2.6% 3.7%
R 110 11.9% 10% 8.1%
101/14 2% 2.3% 1.6%
RAMSEY 46.5% 53% 51.4%
PAULSEN 5.5% 10.2% 11.2%
RUGGERI 7.4% 4.7% 4.9%
US8/7 21.5% 17.2% 10.5%

Stokkie Calculator

Ry wydte (In meter bv. 2.7)

Tussen stok spasiëring
vines (In meter bv. 1.2)

Blok grote (In hektaar bv. 3.5)

Total Vines Needed:
0